Hulk Hogan

Hulk Hogan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Terry Gene Bollea
Geboorte 11 Augustus 1953 (1953-08-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Brooke Hogan
Nick Hogan
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hulk Hogan (gebore 11 Augustus 1953) is 'n Amerikaanse semi-afgetrede professionele stoeier, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky III (1982), No Holds Barred (1989), Gremlins 2: The New Batch (1990), en Suburban Commando (1991).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy